Ons Gemeente Visie is: “Om ‘n Geesvervulde Gemeente te wees, wat Draers is van Hoop en ‘n Verskil maak, in ‘n Wêreld sonder Hoop." Ons beywer ons om ’n Kerk te wees: Waar, Lidmate met hulle Gawes, Passie en Styl, God en mekaar kan Dien